KruisMammas bied aan: A DASH OF MOMMY with a sprinkle of wisdom – ’n oggend waar ons saam kuier, leer en sommer net weer ’n bietjie asem skep. Twee fenominale vroue gaan praktiese raad deel wat jy in jou alledaagse mamma-lewe kan gebruik: Carmen Maré, ’n arbeidsterapeut, gaan gesels oor jou baba se mylpale en ontwikkeling vanaf geboorte tot 2 jaar. Die oogkundige Megan Lewis gaan saam met jou ontdek hoe jou kind se oë en brein saamwerk en hoe dit lees, konsentrasie en leer beïnvloed. Kaartjies is R130,00 per persoon en sluit `n ligte ete in. Vir navrae, kontak Elizma Kriel. Bespreek jou plek by Quiket: https://www.quicket.co.za/events/389742-a-dash-of-mommy/?fbclid=IwY2xjawT-bCRwZG9mBWV4dG4DYWVtAjEwAGJyaWQRMXMwN0FCbkhxWTExekdDb2lzcnRjBmFwcF9pZBAyMjIwMzkxNzg4MjAwODkyAAEeQ9ponsepZje-4Rdv3tADvyv_vwgD-rzUa-i5DRasJBKKX0W1jmcxveT95aU_aem_6oazkq4Wk2beNrR-CNRHCA#/
Lewende Woord Bloemfontein KruisMammas
Venue: Lewende Woord Bloemfontein
| Event date: 12 September 2026, 08:30
| Area: Free State
| City: Langenhovenpark; Bloemfontein
| Address: Faan Ferreira laan 20A
| Contact Number: 082 773 41 03
