Dr. C. F. Visser Primêre Skool - Beesdrop
Kom en geniet 'n dag van kuier saam met ons. Daar is verskeie kosstalletjies om van te kies, pretpark vir kinders, uitstallers, optredes en VELE meer! Koop ook 'n standplaas op Visserskool se rugbyveld vir slegs R 10 . Indien die bees Saterdag 12 September op jou standplaas "drop" is jy die wenner! Kaartjies kan by Visserksool se kantoor gekoop word, asook by die Beesdrop op Saterdag 12 September. Sien julle daar!!
Venue: Dr. C. F. Visser Primêre Skool
| Event date: 12 September 2026, 08:00
| Area: Free State
| City: Bloemfontein
| Address: 12 Tibbie Visser Laan, Estoire
| Contact Number: 051 433 1213
| Contact Email: drcfvisser@gmail.com
