REITZ LIONS ROLBALDAG
Ons as Reitz Lions hou 'n rolbaldag as fondsinsameling vir ons kersprojek. Ons doen dit elke jaar waar ons vir die minderbevooregtes geskenke en 'n kospakkie gee vir kersdag, en so ook aan ons House of St. Paul waar daar bejaardes bly. Dit is vir ons na aan ons harte om ons gemeenskap te help waar ons kan. Alles wat ons doen is vrywillig en als met liefde vir ons medemens. Alle fondse gaan net so terug in ons gemeenskap.
Venue: REITZ ROLBAL CLUB
| Event date: 19 September 2026, 10:00
| Area: Free State
| City: Reitz
| Address: Rolbalklubhuis
| Contact Number: 0632503500
| Contact Email: annatjie.a.leroux@gmail.com
