Community Event
You are viewing: LENTEMARK/SPRING MARKET BY DIE Langenhovenmark (Boeremark) Bloemfontein
LENTEMARK/SPRING MARKET BY DIE Langenhovenmark (Boeremark) Bloemfontein
Langenhovenmark, Bloemfontein | 10:00 – 18:00 | GRATIS TOEGANG! Kom geniet 'n heerlike Lentemark vol: Unieke stalletjies - Lekker eetgoed - Heerlike verversings - Handgemaakte produkte - Gesellige atmosfeer. Baie kindervermaak wag ook vir die jongspan – bring die hele gesin saam vir 'n dag vol pret! Moenie dit misloop nie!
Venue: Langenhovenmark (Boeremark)
| Event date: 24 September 2026, 10:00
| Area: Free State
| City: Bloemfontein
| Address: Hoek van Boerneefstraat en Elias Motsolaedistraat, Langenhovenpark
| Contact Number: 084 919 1676
| Contact Email: bewarealhp@gmail.com
