NG Kerk Heuwelkruin hou 'n wegneem-ete verkoping Vrydag 17 Julie 2020 as fondsinsameling vir die gemeente. Ons gaan die volgende heerlike etes verkoop: * Kerrie-&-rys @ R35 * Pastagereg @ R40 * Boerewors-Rolls @ R20 * Poeding @ R15 Ons gaan SLEGS op vooraf-bestellings werk: * Alle bestellings móét teen Woensdag 15 Julie om 10:00 by die kerkkantoor gedoen word (051 436 6634). * Bestellings kan Vrydag 17 Julie tussen 16:00 en 18:00 by die kerk afgehaal word. * Slegs kontant betalings asb. * Aflewerings sal ook by huise gedoen word @ R20 per aflewering. Bestellings bó R300 sal gratis afgelewer word.
NG Kerk Heuwelkruin Wegneem-etes fondsinsameling
Venue: NG Kerk Heuwelkruin
| Event date: 17 July 2020, 16:00
| Area: Free State
| City: Bloemfontein
| Address: Stratfordstraat 43, Heuwelsig
| Contact Number: 051 436 6634
Advertisement
Advertisement