On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: AfriForum se Veg-en-Bou week kom Potchefstroom toe

AfriForum se Veg-en-Bou week kom Potchefstroom toe

AfriForum se doel tydens die Veg-en-Bou week is om die gemeenskap te ondersteun, op te lig en 'n handjie by te sit. Tydens die week gaan ons slaggate opvul, Stopstrate weer verf, Stoptekens vervang, watertoetse doen, bome plant in samewerking met die Munisipaliteit se Parke-afdeling en vele meer. Indien jy ook betrokke wil raak, kontak gerus vir Leanie van Ronge.

Venue: Potchefstroom  | Event date:  11 October 2020, 08:00  | Area:  North West  | City:  Potchefstroom  | Address:  | Contact Number:  063 700 0104  | Contact Email:  afriforum.potchkommunikasie@gmail.com
View All

News

Australië bied wêreld se eerste visum weens klimaatsverandering

Namate stygende seevlakke klein eilandnasies dwing om skuiling te soek, het Australië met ’n projek vorendag gekom.  Read More


Wêreldleiers doen beroep op de-eskalasie ná VSA-aanval op Iran

Diplomatieke druk neem wêreldwyd toe ná VSA-lugaanvalle op drie van Iran se kernaanlegte, met wêreldleiers wat waarsku oor die toenemende risiko van ’n wyer oorlog in die Midde-Ooste.  Read More


Iran-teenaanval volg kort op Israeliese lugaanvalle

Spanning in die Midde-Ooste het nuwe hoogtes bereik toe Israel Vrydagoggend (13/6) onder meer Iran se kern- en militêre fasiliteite, asook die land se hoofuraanverrykingsaanleg in Natanz, geteiken het...  Read More


Rekordhoë kwik voorspel droogtes, oorstromings, veldbrande

Die wêreld staan op die drumpel van ’n gevaarlike nuwe klimaatstydperk, waarsku die Wêreld- Meteorologiese Organisasie (WMO) in sy jongste verslag.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.