Local News
Mynwerkers verwerp jongste loonaanbod─── 08:54 Fri, 12 Oct 2012
Mariné Jacobs
Johannesburg - Die myn-industrie sal hul aanbod aan stakende werkers moet heroorweeg. Só sê NUM woordvoerder, Lesiba Seshoka, na werkers die industrie se mees onlangse aanbod van die hand gewys het. Hy sê werkers hou steeds by hul oorspronklike eise:
Ongeveer 75 000 mynwerkers neem sedert Augustus aan stakings deel wat dikwels onwettig en geweldadig is. Twee mense is gister by die Nkaneng informele nedersetting naby Marikana in Noordwes doodgemaak toe stakende werkers hul kollegas probeer verhoed het om te werk. Een man is lewendig aan die brand gesteek en ‘n tweede het in ‘n hospitaal aan ‘n skietwond beswyk.

Lesiba Seshoka: