On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Central SA

Beheer, balanseer en beskerm met Coopers Environmental Science

───   19:31 Wed, 06 Apr 2022

Sponsored19:31 Wed, 06 Apr 2022
Beheer, balanseer en beskerm met Coopers Environmental Science | News Article

Of jy nou by die huis, of op reis deur Sentraal Suid-Afrika is… muskiete, vlieë en miere is iets waarmee mens altyd te doen het. Gelukkig kan Coopers Environmental Science jou help waar jy ook al is!

Ter viering van die The Real Good Travel Book wat binnekort beskikbaar sal wees, gesels Yolanda Maartens met Coopers Environmental Science se Celeste Meyer, nasionale bemarking en verkoopsbestuurder, oor hoe Coopers se produkte jou kan help om muskiete, vlieë en miere selfs op reis te bekamp. Luister hier: 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.