Local News
Tweetoringkerk help te midde van snerpende koue─── OWEN OWEN 15:18 Mon, 09 Jun 2014
Owen Kock
Bloemfontein - Terwyl die snerpende Vrystaatse koue reeds kop uitgesteek het, is Dominee De la Harpe le Roux van die Tweetoringkerk in Bloemfontein en sy span besig om siele te red van veral haweloses.
Le Roux en sy span van 12 wat die nie-regeringsorganisaise Towers op Hope bedryf, voed elke dag tussen 40 en 80 haweloses, wat ook kinders insluit.
Die jong Brendan Duiker het aan OFM-nuus gesê, Le Roux het sy lewe verander en hy hoop om eendag heeltemal uit die kloue van dwelms te kom.
Brendan Duiker:
