Click on the warning image to view this post
Click on the warning image to view this post
Click on the warning image to view this post
Off-Beat-News
FOTO'S! Binneland-akteurs trek hul klere uit─── 16:05 Mon, 01 Dec 2014
Stefan Ludik het Maandag kaalfoto's van hom en Reynardt Hugo op Facebook opgelaai.
Die foto's het saam met die volgende teks van Ludik verskyn:
Partykeer verwag ons werk van ons om n dokter te wees, MC, sanger of net kaal te wees vir n dag en vir n goeie doel nogal, glo dit of nie.. Sal later meer vertel!;) Mag julle almal n pragtige week he! #neveradullmoment
OFM-nuus is in kontak met kykNET vir meer besonderhede.



Foto's via Facebook