On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Local News

'Ek dink elke dag aan Pierre'

───   CHRISTAL-LIZE CHRISTAL-LIZE 13:17 Fri, 12 Dec 2014

Bloemfontein - Nie 'n dag gaan verby sonder dat Pierre Korkie in sy ma se gedagtes is nie.

Joyce Korkie se boodskap aan haar seun in ‘n begrafnisbrief op sy roudiens in die CRC vanoggend in Bloemfontein, was dat dit vir haar en sy pa wat verlede jaar oorlede is ‘n ware voorreg was om sy ouers te wees.
 
Joyce, wat in Port Elizabeth woon, kon weens gesondheidsredes nie na Bloemfontein reis vir die gedenkdiens nie. Joyce sê Pierre leef voort in haar hart.
 
‘n Video-opname van die gedenkdiens en teraardebestelling sal aan Joyce verskaf word.
 
Christal-Lize Muller/OFM-nuus 

More from Local News

You May be Interested in

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.