A Slice of Life
Mommy Matters - Elke fase van jou baba se sensoriese ontwikkeling is belangrik─── 13:19 Mon, 20 Jan 2014

Dit is so belangrik vir jou baba of kleuter om elke sintuig te ontwikkel en dit op verskeie geleenthede te leer ken. Die span by Groovy Adventurers verduidelik hoe jy onder andere jou kind se tas-sintuig kan stimuleer. Luister gerus na Jolene Ridler se advies.

Verder vertel Jolene dat jy jou kind soveel moontlik kaalvoet moet laat speel sodat hulle kennis kan maak met growwe gras, sand en selfs die slaapkamer mat. Vir meer inligting oor die Groovy Adventurers speelgroep en boek besoek www.jumpleapfly.co.za of skakel Jolene Ridler by 084 645 7633
Mommy Matters is daar om jou as ma te help, indien jy graag iets wou weet of 'n voorstel wou maak stuur vir my 'n epos yolanda@ofm.co.za
Mommy Matters - Elke fase van jou baba se sensoriese ontwikkeling is belangrik: