On Now
Weekdays 18:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

A Slice of Life

SAMA XXI - Nadine is vreeslik opgewonde oor haar nominasie :)

───   16:33 Thu, 26 Mar 2015

SAMA XXI - Nadine is vreeslik opgewonde oor haar nominasie :) | News Article
Nadine is baie opgewonde oor haar SAMA benoeming vir haar album "Skildery" in die katergorie "Beste pop album" - ek gesels met haar oor die eer om genomineer te wees en sy vertel ook aan 'n luisteraar hoekom sy graag liedjies skryf en waar haar inspirasie ontstaan. Luister gerus hier!
 
 
 
 

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.