On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Babbelgum vir die Siel

Heerlike Pampoentert

───   08:37 Sat, 27 Jul 2013

Heerlike Pampoentert | News Article


Klits saam:

125 g margarien
200 ml suiker
3 eiers

Sif saam en voeg by eerste mengsel:

250 ml koekmeelblom
15 ml bakpoeier
2 ml sout

Voeg by boonste mengsel:

3 koppies koue, gaar pampoen (botterskorsie)
1 t vanieljegeursel

Plaas in glasbak en bak vir 40 minute teen 190 ºC.

Sous:
1 koppie suiker
1 t vanieljegeursel
3 eetl margarien
1 blik Ideal melk
Kook die sous vir 5 minute en giet oor die warm tert sodra dit uit die oond kom.


Foto: dinnerwithkirsten.com

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.