On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 Classic Sundays with Tony
Listen Live Streams

Babbelgum vir die Siel

Grenadella yskastert resep

───   07:20 Sat, 09 Oct 2010

Grenadella yskastert resep | News Article

‘n 200 g-pak brosbroodbeskuitjies
80 g-pakkie suurlemoenjellie
250 ml kookwater
397 g-blik kondensmelk
2 x 110 g-blikkies grenadellamoes
250 ml room, styfgeklop

Voer ‘n gesmeerde tertbord uit met die helfte van die beskuitjies. Meng die jelliepoeier en kookwater en roer totdat die jelliepoeier opgelos is. Laat effens afkoel. Roer die kondensmelk en grenadellamoes by en meng goed. Skep die helfte van die vulsel versigtig op die beskuitjies. Pak weer ‘n laag beskuitjies en skep die res van die vulsel bo-op. Verkoel ongeveer 2 uur tot gestol. Skep die room oor voor opdiening.

 

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.