On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Gerben
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Shandor, Margaret and John
Listen Live Streams

National

Kyk wat vra Suid-Afrikaners op Google

───   09:50 Sat, 05 Nov 2016

Kyk wat vra Suid-Afrikaners op Google | News Article

Uit Google se weeklikse neigingsverslag blyk dit dat Suid-Afrikaners duidelik meer wil weet oor die staatskapingsverslag.


Meer as 100 000 versoeke hieroor is aan die soekenjin gerig. 

Die tien top vrae wat Suid-Afrikaners opgesoek het, sluit in of Thabo Mbeki oorlede is, hoe oud Dolly Parton en Michael Phelps is, hoe om flieks af te laai en of Susan Muvhango gaan verlaat. 

Wêreldwyd verwerk Google sowat 40 000 soektogte per sekonde - dis meer as 'n miljard per dag.

MyBroadBand



@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.