On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

agri fokus

RESEP VIR VANDAG

───   11:36 Wed, 26 Jan 2011

RESEP VIR VANDAG | News Article

 APPELKOOSKONFYT

Was die appelkose, breek hulle oop en haal die pit uit.

Weeg die vrugte en neem dieselfde gewig suiker.

Sit die vrugte en die suiker in die kastrol waarvan die bodem met botter gesmeer is. 

Verhit dit stadig en roer dit af en toe tot al die suiker opgelos is.

Moet dit nie kook totdat die suiker opgelos is nie.

Kook dit dan vinnig tot die konfyt helder en dik genoeg is.

Roer die lepel af en toe oor die bodem om te verhoed dat die fyn konfyt nie aanbrand nie.

Bottel dit warm.
 

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.