Business
#OFMBusinessHour: Beleggings as een van die vier pilare─── 19:33 Thu, 04 Feb 2021
Finansiële adviseur, Marius Ferreira, gesels hierdie week oor een van die vier pilare van finansiële beplanning, Beleggings, en verduidelik wat jy alles in gedagte moet hou wanneer jy jou beplanning doen.
Hy verduidelik onder meer hoe jy moet kies.
Beleggings as een van die 4 pilare:
