On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Business

#Sake-uur: R3,6 miljard aan doodseise uitbetaal

───   18:31 Mon, 15 Mar 2021

#Sake-uur: R3,6 miljard aan doodseise uitbetaal | News Article

Covid-19 het mense op verskeie maniere beïnvloed en die volle impak kan steeds nog nie heeltemal bepaal word nie, en die versekeringsektor is ook nie gespaar nie.

Die Hollard-versekeringsgroep het hulle hoogste uitbetaling van sterftedekkings in 41 jaar gedoen. In slegs een jaar, tussen April 2020 and Januarie 2021, het Hollard R3,6 miljard aan doodseise uitbetaal, die hoogste in die geskiedenis. Dit is volgens Willem Smith, Uitvoerende Hoof van Verspreiding by Hollard Life Solutions.


Podcasts

#SakeUur: R3,6 Miljard uitbetaal aan doodseise:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.