Business
#SakeUur: Finansiële beplanning vir 2021─── 20:04 Thu, 25 Mar 2021
Finansiële beplanning is iets wat jy deurlopend moet herevalueer en na moet kyk. Finansiële adviseur, Marius Ferreira, gesels oor hoe die pandemie die finansiële beplanningslandskap verander het en hoe jy kan aanpas.
Hy verduidelik ook dat jy veral vir die volgende paar jaar jou oog op jou finansiële beplanning moet hou, sodat jy kan aanpas indien dit nodig is.
#OFMBusinessHour: Finansiële beplanning vir 2021:
