On Now
Weekdays 22:00 - 23:59
Overnight OFM
Show Background
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Business

#SakeUur: Benader sigaret swartmark só

───   20:53 Tue, 11 May 2021

#SakeUur: Benader sigaret swartmark só | News Article

Dit het onlangs by wyse van ’n Ipsos-peiling aan die lig gekom dat ’n beduidende deel van sigaretverkopers in die Vrystaat, asook Gauteng en die Wes-Kaap, openlik onwettige sigarette verkoop.

Die studie het verder getoon dat winkels al meer die sluikhandel betree waar pakkies sigarette vir tot so min as R6 per pakkie van 20 verkoop word. Die tabakbedryf wil egter hê dat sigarette in Suid-Afrika vir minstens R28 per pakkie verkoop. Verder blyk dit dat ’n styging in aksynsbelasting hierdie prysoorlog tot gevolg gehad het.

Jacques van Wyk, direkteur by JGL Forensic Services, gesels oor die huidige stand van die tabakbedryf in Suid-Afrika en wat moontlik gedoen moet word om die swartmark uit te wis.

OFM-inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Krüger het die onderhoud gevoer.


Podcasts

#SakeUur: Eiendom: Benader sigaret swartmark só:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.