On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Business

#SakeUur: Te veel skuld? Luister hier wat berading behels

───   19:30 Mon, 17 May 2021

#SakeUur: Te veel skuld? Luister hier wat berading behels | News Article

Daar word reeds vir ’n geruime tydperk berig dat Suid-Afrikaners in skuld verdrink.

Die Menseregtekommisie het onlangs onthul dat meer as die helfte van die land se sowat 19-miljoen aktiewe verbruikers oorlaai is met skuld wat hulle nie kan diens nie.

Neil Roets, die hoof-uitvoerende beampte van Debt Rescue, verduidelik wanneer verbruikers skuldberading moet begin oorweeg en wat presies die proses behels.

OFM-inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Krüger het die onderhoud gevoer.


Podcasts

#SakeUur: Te veel skuld? Luister hier wat berading behels:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.