On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Business

#SakeUur: Sielkunde van geld

───   19:10 Thu, 27 May 2021

#SakeUur: Sielkunde van geld | News Article

Wouter Snyman, stigter en uitvoerende hoof van Attooh, verduidelik waarom jou ingesteldheid so belangrik is as jy aan geld dink.

Hy verduidelik ook wanneer is die regte tyd om kinders te begin leer oor geld, aangesien dit nie op skool geleer word nie, en wat is die belangrikste dinge wat ons ons kinders moet leer.


Podcasts

#SakeUur: Sielkunde van geld:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.