Business
#SakeUur: SA werkloosheidskoers is 32,6%─── 18:49 Thu, 03 Jun 2021
Jaco Spies, 'n arbeidskonsultant, verduidelik wat "sleutel arbeidsmarkte" is en neem ons deur die nuutste statistieke oor werkloosheid.
Hy verduidelik ook hoe die derde golf van Covid-19 die huidige situasie rakende werkloosheid sal beïnvloed en gee raad vir diegene wat tans werk soek.
#SakeUur: SA werkloosheidskoers is 32,6%:
