Business
#SakeUur: Belasting voordeel op aftreebeleggings─── 19:18 Thu, 24 Jun 2021
Finansiële adviseur, Marius Ferreira, verduidelik wat presies is die belasting voordeel op anniuteite en wie kan almal van die voordeel gebruik maak.
Hy verduidelik ook hoe werk die proses as jy van die belasting voordeel wil gebruik maak.
#SakeUur: Belasting voordeel op aftreebeleggings:
