On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Business

#SakeUur - Sakesektore wat tydens die #Covid19 pandemie gegroei het

───   18:57 Mon, 12 Jul 2021

#SakeUur - Sakesektore wat tydens die #Covid19 pandemie gegroei het | News Article

Erin Louw, handelsmerkoffisier by Retail Capital Suid Afrika, vertel ons meer oor die sakesektore wat tydens die Covid-19 pandemie gegroei het en hoe hul sakemodelle gedwing is om te verander.

Sy verduidelik ook hoe ondernemings tegnologie ten volle kan benut om die manier waarop hulle sake doen, te verbeter, en vertel ons van die belangrike lesse wat ons deur die hele Covid-19 pandemie geleer het.


Podcasts

#SakeUur - Sakesektore wat deur die covid-19 pandemie gegroei het:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.