Business
#SakeUur - Noord-Kaapse ondernemings sukkel onder vlak vier─── 19:36 Mon, 19 Jul 2021
Sharon Steyn, die hoof uitvoerende beampte van Nocci, die Noord-Kaapse sakekamer, gee ons 'n opdatering oor die huidige situasie in Kimberley rakende die waterkrisis en vertel ons meer oor die uitdagings van die restaurantbedryf.
Sy verduidelik ook hoe jy by die Noord-Kaapse sakekamer kan aansluit.
#SakeUur - Noord-Kaapse ondernemings sukkel onder vlak vier:
