Business
#SakeUur - Enigiemand kan 'n slagoffer van kubermisdaad wees─── 20:06 Tue, 17 Aug 2021

Manie van Schalkwyk, Uitvoerende Hoof van die Suid Afrikaanse Bedrogvoorkomingsdiens, verduidelik of die Covid-19-pandemie mense aanlyn gedwing het en dat daar nou meer geleenthede vir kuberkriminele is.
Hy vertel ons meer van die beskermende registrasie en waarom dit so belangrik is.
#SakeUur - Enigiemand kan 'n slagoffer van kubermisdaad wees: