On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Michael
Listen Live Streams

Business

#SakeUur - Benadering tot finansiële beplanning

───   18:52 Wed, 25 Aug 2021

#SakeUur - Benadering tot finansiële beplanning | News Article

Finansiële adviseur, Marius Ferreira, verduidelik die verskillende aspekte waarvoor jy moet beplan en waar jy kan begin om te beplan vir jou finansiële toekoms.

Hy bespreek ook hoe jy jou persoonlike finansiële beplanningstrategie kan verander om aan jou spesifieke finansiële behoeftes op kort en lang termyn te voldoen.


Podcasts

#SakeUur - Benadering tot finasiele beplanning:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.