Business
#SakeUur - Tekort aan vaardighede in die vragspoorbedryf─── 19:21 Wed, 01 Sep 2021
Kommersiële hoofbestuurder by Traxtion, Elmarie Smith, bespreek of die vragspoorbedryf steeds 'n relevante en betroubare vervoerbron is en wat die vaardigheidstekort in die vragspoorbedryf veroorsaak.
Sy vertel ons ook waarom sy glo dat vroue die sleutel is tot die toevoeging van diversiteit in vragvervoer in die spoorwegbedryf.
#SakeUur - Tekort aan vaardighede in die vragspoorbedryf:
