On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Business

#SakeUur - Gebrek aan finansiering vir Suid-Afrikaanse klein ondernemings

───   19:27 Tue, 14 Sep 2021

#SakeUur - Gebrek aan finansiering vir Suid-Afrikaanse klein ondernemings | News Article

Christoff Oosthuysen, algemene vennoot van SeedSouth Capital, verduidelik wat die grootste uitdagings is wat entrepreneurs tans in die gesig staar.

Hy gee ook advies aan entrepreneurs wat tans finansiering soek en verduidelik ook waarom dit so belangrik is om klein ondernemings te help bou wat werkloosheid kan verlig.


Podcasts

#SakeUur - Gebrek aan finansiering vir Suid Afrikanse klein ondernemings:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.