Business
#SakeUur: Werkplek-inentingsmandaat─── 20:22 Wed, 03 Nov 2021
Image: Insurance Business America
Charleen de la Hunt, van 'n onafhanklike regsfirma, Innovation Legal, verduidelik of ongeënte mense in die werkplek toegelaat moet word as dit die risiko verhoog om hul medewerkers met die virus te besmet.
Sy vertel ook wat die implikasies is as infeksies in jou werkplek versprei en bespreek verder of 'n werkgewer kan aandring dat hul werkers die inenting kry.
OFM-omroeper en finansiële adviseur, Pieter Venter, het die onderhoud gevoer.
#SakeUur: Werkplek-inentingsmandaat:
