On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Michael
Listen Live Streams

Business

#OFMBusinessHour: Brandstof en energiekrisis

───   19:26 Tue, 09 Nov 2021

#OFMBusinessHour: Brandstof en energiekrisis | News Article

Neil Roets, hoof uitvoerende beampte van Debt Rescue, verduidelik waarom die woord "krisis" die energiesituasie in Suid-Afrika op die oomblik die beste beskryf.

Hy noem ook of ons binnekort R20 vir petrol gaan betaal, en gee raad aan verbruikers.

OFM-omroeper en finansiële adviseur, Pieter Venter, het die onderhoud gevoer.


Podcasts

#OFMBusinessHour: Brandstof en energiekrisis:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.