On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Michael
Listen Live Streams

Business

#OFMSakeUur: Volhoubaarheid in landbou

───   12:48 Mon, 21 Feb 2022

Sponsored12:48 Mon, 21 Feb 2022
#OFMSakeUur: Volhoubaarheid in landbou | News Article

“Om groen te gaan” is nie net 'n leefstylneiging nie, dit is deurslaggewend vir volhoubaarheid in die landbou.

OFM-inhoudredakteur, Elzette Boucher-Krüger, kom meer te wete by Daneel Rossouw, Funksionele Hoof Landbouverhoudingskanale by Nedbank.

Lees ook: Het jou boerdery 'n meesterplan?

Nedbank Landboubesigheid weet om jou landboubesigheid te laat groei, het jy die regte vennootskappe en 'n span landboukundiges nodig wat jou sektor en besigheid verstaan. Hul landbouspesialiste in jou streek verstaan jou sektor, omstandighede en waarna jy streef al te goed. Daarom kan hulle pasgemaakte, relevante oplossings vir jou besigheid ontwikkel en lewer.

Of jy nou jou landboubesigheid volhoubaar wil laat groei of op soek is na 'n aanpasbare, veerkragtige finansiële vennoot wat beduidende waarde kan toevoeg, Nedbank se groter-prentjie-benadering beteken ons kan die beste, mees innoverende bankoplossings bied om aan jou bepaalde behoeftes te voldoen.

Lees meer oor Nedbank se innoverende oplossing hier.


Podcasts

Nedbank Landboudienste - Volhoubaarheid en klimaatsverandering:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.