On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 The Central SA Top 30 with Laurika
Listen Live Streams

Business

#OFMSakeUur: Het jy die regte besigheidsversekering?

───   18:00 Tue, 22 Mar 2022

Sponsored18:00 Tue, 22 Mar 2022
#OFMSakeUur: Het jy die regte besigheidsversekering? | News Article

Sake-eienaars weet dat dit baie meer verg as harde werk om sukses te behaal.

Jy moet ook jou risiko’s effektief kan bestuur sodat indien iets sou skeefloop, jy ‘n plan in plek het om die koste van die skade te verhaal en weer besigheid te kan doen soos voorheen. Dit is waar besigheidsversekering ‘n belangrike rol speel.

OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Krüger gesels met Schaun Van Den Berg, algemene bestuurder verkope by Business OUTsurance oor waarom ondernemings seker moet maak dat hulle die regte besigheidsversekering in plek het.

Lister onder na die potgooi:

’n Moontlike kontantinspuiting is dalk presies wat jou besigheid nodig het. OUTsurance kan dalk help met ’n maandelikse besparing op jou besigheidsversekering. SMS “OUT” na 44208 en OUTsurance sal jou help met ‘n pasgemaakte besigheidsversekeringsoplossing vir jou besigheid.

As jou besigheidsbehoeftes kompleks is, kan jy ook vra dat ’n Business OUTsurance-makelaar jou besoek om jou versekeringsbehoeftes in meer detail te bespreek.

SMS “OUT” na 44208 of skakel 08 600 60 000.

OUTsurance is ‘n gelisensieerde versekeraar en FDV. B’s, V’s en standaardtariewe geld.


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.