Business
Swavet se Trix van Zyl─── 11:19 Tue, 23 Aug 2022
Sponsored11:19 Tue, 23 Aug 2022
Hierdie Vrouemaand vereer OFM Vroue in Landbou. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met kantoor Administrateur Trix van Zyl, wat verantwoordelik is vir die daaglikse bestuur van Swavet, gepraat.
Van Zyl het gesels oor hoe sy die rol van die vrou in die landbou sector by Swavet ervaar, en meer.
Luister na die volle onderhoud hier:
Swavet RSA (Edms) BPK is n veaartseny maatskappy wat die hele SA, Namibië en buurlande bedien met topgehalte instrumente, 'n eie medisyne reeks en dan ook verspreidingskontrakte het met verskeie ander maatskappye.
As gevolg van Swavet se lank staande verhoudings met hul verskaffers, is dit vir hulle uiters belangrik om altyd vir hul kliënte die beste waarde produkte teen die beste pryse aan te bied.
Swavet se leuse is, “Jou Diere, Ons Prioriteit”
Besoek gerus swavet.co.za en blaai daar deur die hele katalogus. Of kontak 011 704 7218.
