Business
OVK se Christel Basson─── 14:03 Wed, 24 Aug 2022
Sponsored14:03 Wed, 24 Aug 2022Hierdie Vrouemaand vereer OFM Vroue in Landbou. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met Christel Basson, Bemarkings- en Kommunikasiebestuurder by OVK, gesels.
Basson sien geleenthede vir en waarde van vroue in landbou. Dis 'n fokus en passie van Christel om standvastige platforms te skep waar landbou ontwikkel en waardeer word deur mans en vroue.
Luister hier na die onderhoud: