On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Business

OFM Sake Uur: Die inklusiewe ekonomie

───   16:51 Wed, 28 Sep 2022

OFM Sake Uur: Die inklusiewe ekonomie | News Article

Op die Sake-Uur gesels ons “Read of the Week” en die boek, Die Inklusiewe Ekonomie, is in die kollig.

OFM se Lee Simmons gesels met dr. Arno van Niekerk, skywer van die nuwe boek, Die Inklusiewe Ekonomie.


Daar is een ernstige vermiste skakel te midde van vandag se kapitalisme. Dit is 'n ongelykheid tussen die verhoogde ekonomiese onderlinge verbondenheid en verhoogde isolasie/uitsluiting. Hierdie unieke uitdaging in die 21ste eeu benodig 'n unieke oplossing: Ubuntu.

Afrika is dalk die laaste plek waar kenners 'n ekonomiese oplossing sal soek, maar dit hou ironies genoeg die geheim in om die regte ewewig in die ekonomie te herstel.

Ubuntu se vermoë om die gemarginaliseerdes weer met die hoofstroom te verbind deur klem te plaas op ons menswees, verbondenheid, kollektiewe groei deur uitbreiding en verbeterde doeltreffendheid skep nuwe kapasiteit vir die ekonomie om homself te herbalanseer na ware en volhoubare vooruitgang.

OFM

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.