Business
Hoe bestuur jy jou finansies met alles wat duurder word?─── 08:30 Tue, 04 Apr 2023
Albert van Wyk vertel vir die Good Morning Breakfast-span hoe jy beter na jou persoonlike finansies kan kyk in 'n tyd waar alles duurder word maar jou inkomste dieselfde bly.
Albert van Wyk wat die boek "Millionare at 22" geskryf het, gee bietjie advies op die Good Morning Breakfast oor hoe jy eienaarskap van jou persoonlike finansies kan vat.
LEES OOK: Is it wrong to have a work spouse?
Luister na die volledige onderhoud hier:
Hy deel 'n paar wenke oor hoe om voor te bly as alles duurder word maar jou inkomste dieselfde bly.
