Central SA
Wat doen ons Twenty-20-You wenner nou?─── 13:32 Wed, 03 Aug 2022
Sponsored13:32 Wed, 03 Aug 2022
Vir diegene wat dalk die naam Marianke Rossouw ken… Spits julle ore, die naam gaan nog opslae maak in die fotografiewereld!
Marianke was vroeer vanjaar die gelukkige wenner van die OFM Twenty-20-You kompetisie waar sy ‘n jaar se klasgeld gewen het om fotografie te studeer by Potch Academy en SAAHST.
Renaldo Schwarp het met Miranke gepraat om te hoor hoe haar eerste semester was en haar planne vir die toekoms. Luister hier:

