On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Central SA

Hierdie Kinderbeskermingsweek, kom ons doen dit vir die kinders en stap saam!

───   14:08 Wed, 27 May 2026

Sponsored14:08 Wed, 27 May 2026
Hierdie Kinderbeskermingsweek, kom ons doen dit vir die kinders en stap saam! | News Article

Op 30 Mei 2026 vind 'n Kinderbeskerming Stap plaas in Bloemfontein in samewerking met ENGO, Vrystaat Versorging in Aksie en Childline FS.

Luchell Coetzee, maatskaplike werker by ENGO, Ashley Olivier, maatskaplike werker by VVA, en Febe Groenewald, maatskaplike werker by ENGO, sluit by Yolanda Maartens aan om die doel van Kinderbeskermingsweek te verduidelik, en om die skokkende statistieke oor kindermishandeling in sentraal Suid-Afrika te deel. 

Deelname is gratis, maar stappers word gevra om nie-bederfbare kos en toiletware saam te bring wat deur die drie organisasies benodig word.

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.