On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast James
NEXT: 09:00 - 12:00 The Central SA Top 30 with Laurika
Listen Live Streams

Christie se Blog

Christina Storm gesels oor hoekom sy haar klere uitgetrek het...

───   16:57 Thu, 14 Jul 2011

Christina Storm gesels oor hoekom sy haar klere uitgetrek het... | News Article

Die model en aktrise Christina Storm is die eerste Suid-Afrikaner wat in die wereldwye bewusmakingsveldtog oor die gruwels van pelsprodukte vir PETA verskyn.

"Daar is niks sexy daaraan om diere lewend te slag vir hul pels nie!" - Christina Storm



Christie het met haar gesels oor haar passie vir die saak en oor die onlangse film  "Ek lief jou".

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.