General
Podcast: Dinsdag se hoof nuusstories─── 18:01 Tue, 01 Oct 2019
Die drie beskuldigdes van die onlangse ontvoering van die sesjarige Amy'Leigh de Jager, sal op 11 Oktober weer in die hof verskyn vir die uitspraak oor hul borgtogaansoek.
Die Vrystaat is die enigste provinsie in Sentraal Suid-Afrika wat uitgeys is vir ingryping om behoortlike sanitasie geriewe by skole aan te bring.
EN
Die kind van die woordvoerder van die Vrystaatse Wetgewer, Life Mokone, is in die Mediclinic-hospitaal in Bloemfontein oorlede.
OFM-nuus
