General
Podcast: Woensdag se hoof-nuusstories─── 18:21 Wed, 02 Oct 2019
'n Vierde verdagte in die ontvoering-saak van die sesjarige Amy'Leigh de Jager, Mohlomohi Bafokeng, is onwettig in die land en sy saak is tot 11 Oktober uitgestel vir 'n formele borgtogaansoek.
Provinsiale statistieke oor diegene wat in die Nasionale Register vir Kinderbeskerming gelys is, sal binnekort bekend gemaak word.
EN
Die begrafnisdienste van die drie kinders en skoonma van die Vrystaatse Wetgewer se hoof van kommunikasie, Life Mokone, vind deur die loop van die volgende paar dae plaas.
OFM-nuus
