On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Michael
Listen Live Streams

General

Podcast: Donderdag se hoof nuusstories

───   18:23 Thu, 03 Oct 2019

Podcast: Donderdag se hoof nuusstories | News Article

Nagenoeg 1,3 miljoen voorvalle van huisbraak het volgens Statistieke Suid-Afrika in die afgelope boekjaar in Suid-Afrika voorgekom, maar net sowat die helfte daarvan is by die polisie aangemeld.


Die Vrystaat en die Noord-Kaapse streeks-kommissaris vir korrektiewe dienste, Subhashini Moodley, sê die idee dat gevangenes toegesluit moet word en die sleutels weggegooi word, kan nie meer in die samelewing bestaan nie.

EN

Sedert die aanvang van die 2016/17 boekjaar is meer as R59 miljoen aan voormalige presidente en hul adjunkte bestee - 'n rekening wat deur Suid-Afrikaanse belastingbetalers betaal is.



OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.