On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

General

Podcast: Donderdag se hoof-nuusstories

───   18:06 Thu, 10 Oct 2019

Podcast: Donderdag se hoof-nuusstories | News Article

Oud-president Jacob Zuma sal na verwagting volgende week in die Hooggeregshof in Pietermaritzburg en voor die Zondo-kommissie verskyn.


Die polisie in Noordwes het vandag hul skok uitgespreek nadat 'n konstabel sy eie lewe geneem het, sowel as dié van sy vriendin. Die 37-jarige konstabel het na bewering sy 27-jarige vriendin doodgeskiet waarna hy die geweer op homself gerig het. 

EN

Die polisie in die Noord-Kaap het bevestig dat hulle 'n saak van moord ondersoek ná die dood van 'n 17-jarige seun, 'n leerder van 'n hoërskool in Postmasburg. 



OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.