On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Health

Alpha52: 52 Weke 52 Drome 52 Lewens

───   13:49 Wed, 11 Feb 2026

Sponsored13:49 Wed, 11 Feb 2026
Alpha52: 52 Weke 52 Drome 52 Lewens | News Article

Stel jou voor dat 52 Suid-Afrikaners se drome elke week kan waar word…elke week het Alpha Apteke R100 000 om weg te gee!

Hoof van Verkope van die Alpha Groep, Elmo de Vries, sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel hoe luisteraars kan inskryf en waar die Alpha 52-veldtog ontstaan het. 

__________________________________________________________________________________________________________________

Stel jou voor dat 52 Suid-Afrikaners se drome weekliks waar word. Met die Alpha52-veldtog wen een gelukkige deelnemer elke week R100 000. Alpha Apteke bring meer as net hoop. Ons bring gesondheid en ’n glimlag na gemeenskappe regoor die land. 

Saam met betroubare gesondheidsadvies vier ons elke nuwe moontlikheid en wys dat elke besoek ’n lewensveranderende rol speel.

Dit is jou kans om te droom, te glo en jou toekoms te verander, want by Alpha Apteke tel elke persoon. 

Besoek alpha52.co.za.

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.