On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with OFM
Listen Live Streams

Huistoe

Kooperasie Stories - Clocolan in die Vrystaat

───   15:26 Wed, 29 Feb 2012

Kooperasie Stories - Clocolan in die Vrystaat | News Article


Ry jy op die R26 ongeveer 35 km wes van Ficksburg, kan jy begin uitkyk vir Clocolan. Die dorp is in 1906 uitgelê op twee plase genaamd Rienzi en Harold. Verder terug was die eerste Suid-Sotho-mense wat hier gevestig het, die Kwena van kaptein Mohlomi. Die naam van die dorpie is afkomstig van die woord Hlohlowane wat beteken om te veg terwyl jy werk.



Podcasts

Kooperasie Stories - Clocolan in die Vrystaat:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.