On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Human Interest

SAL-vlugte op 24-uur-grondslag tydens WWreldbeker

───   14:15 Tue, 05 Jan 2010

SAL-vlugte op 24-uur-grondslag tydens WWreldbeker | News Article

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens sal tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi 2010 vlugte op ’n 24-uur-grondslag aanbied. Nuus24 berig dat die SAL tans sowat 15 uur per dag vlieg. Waarnemende hoof van die SAL, Chris Smyth, sê uitdagings met verblyf tydens die toernooi sal die vraag na vlugte na en van die gasheerstede laat toeneem. Smyth sê daar is nie genoeg verblyf in al die gasheerstede beskikbaar nie en daarom sal besoekers gehuisves word in ander gebiede waar verblyf wel beskikbaar is. Van die belangrikste wedstryde sal ook laat in die aand gespeel word en baie mense sal daarná uit die aard van die saak vervoer moet word.

Nuus24
 

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.