Human Interest
OFM praat met skrywer van Advokaat Barbie boek─── 14:16 Fri, 21 Oct 2011

Die verhoor van Cezanne Visser - beter bekend as Advokaat Barbie, het landwyd opslae gemaak. Sy dien tans sewe jaar tronkstraf uit vir onder meer seksuele aanranding. Visser se berader, wat later haar stiefpa geword het, Professor Johann Lemmer, is uiters goed bekend met die saak. Hy is 'n internasionaal-gerekende seksoloog, en OFM Nuus se Lani Fouché het met hom gesels oor sy nuwe boek.
OFM praat met skrywer van Advokaat Barbie boek: